top of page

Afstammelinge van Daniël en Pieternella word gevra om bydraes in die vorm van inligting, staaltjies, interessanthede en foto's aan my te stuur. Bydraes word gebruik soos dit ontvang word. Waar moontlik word die oorspronklike spelling en unieke skryfstyle behou.

 

Gaan asb. die bestaande geslagregister (onder hofie 'Geslagsregister') na en stuur byvoegings, veranderings en verbeterings aan my.

 

Die plan is om die bestaande boek Die nageslag van Hartbeesrivier Uniondale se Zaay(i)mans 1834 - 2005 by te werk en uit te brei en 'n nuwe boek saam te stel sodat dit in 2015 gereed kan wees. Sodoende kan nuwe inligting/bydraes bygewerk word sodat die volle/korrekte besonderhede in die volgende boek (en op die webwerf) opgeneem kan word.

 

Voorstelle vir 'n naam vir die nuwe boek sal waardeer word.

 

 

bottom of page